Die hernuwing en volgehoue insluiting van Suid-Afrika in die African Growth and Opportunity Act (AGOA) is nie net wenslik nie, maar absoluut noodsaaklik vir die land se ekonomiese oorlewing, ...
Die ANC kan nie voortgaan om Suid-Afrika en sy mense oor ‘n ekonomiese en morele afgrond te sleep met sy gevaarlike en uittartende buitelandse beleid nie. Die tyd het aangebreek dat vennote in die ...
Nadat die VF Plus Maandag ‘n beroep gedoen het dat ‘n ramptoestand na aanleiding van die wye verspreiding van bek-en-klouseer uitgeroep moet word, het die minister van landbou, mnr. John Steenhuisen, ...
Die VF Plus veroordeel ten sterkste die Johannesburg-metro se voornemens om inwoners met voorafbetaalde meters wat in sonkrag belê het, te dwing om terug te skakel na konvensionele meterlesings en ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) welcomes the Ekurhuleni Metro’s new Fixing the Frontline programme, launched today by the newly appointed City Manager, Mr Kagiso Lerutla. The party wants to emphasise ...
Die VF Plus het die uitvoerende burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM), Babalwa Lobishe, versoek om ʼn deeglike ondersoek te laat instel na die reeks brande wat die metro die afgelope ...
Die reeks skietvoorvalle sedert Donderdag in tavernes in Pinetown, Pietermaritzburg, Katlehong en Orlando in Soweto, dui op diepliggende probleme in die polisie en ernstige gebreke in die ...
Vandag, 16 Desember, herdenk ons Geloftedag – die dag waarop die Voortrekkers in 1838, onder leiding van figure soos Andries Pretorius en Sarel Cilliers, ’n heilige gelofte aan God afgelê het voor die ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) welcomes the City of Cape Town’s plan to erect a security wall along the N2 as a means to ensure motorists’ safety. It is, however, regrettable that so much time, and ...
The murder of Karin van Aardt (64) last Friday near Cape Town International Airport serves as tragic proof of the violent crime situation in South Africa, where criminals – emboldened by a broken ...
Die moord op Karin van Aardt (64) verlede Vrydag naby die lughawe in Kaapstad, is ‘n bewys van die tragiese werklikheid van geweldsmisdaad in Suid-Afrika waar misdadigers weens ‘n gebreekte ...
The visit by the national Deputy Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs (COGTA), Dr Namane Masemola, and Eastern Cape MEC Zolile Williams to the Nelson Mandela Bay Metro (NMBM) ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results