Björn Basler was by die Spitzkoppe waar hy die mooie Sonja van die Spitzkoppe Ruskamp en Restaurant kon kiek voordat nog ’n reënbui hier uitgesak het.